Facebook
Western Cape based photographer: 071 259 5519

Nadine & Jerry {Wedding} Simondium Country Lodge

Grotekerk as jy vroegdag in Kerkstraat afloop terwyl die Korhaan se roep in die verte die Camdeboo...

Nadine & Jerry {Wedding} Simondium Country Lodge
25 Aug

Grotekerk

as jy vroegdag in Kerkstraat afloop
terwyl die Korhaan se roep in die verte
die Camdeboo van sy stilte stroop
en die oggendson
outydse Karoo-geboue in Graaff-Reinet
in goudgeel doop
sal ek aan die einde
van die lang dorpstraat
vir jou
soos die Grotekerk
vir altyd staan en wag
met
my
arms
wyd
oop
.
.
.

petro hansen

Nadine & Jerry {Wedding} Simondium Country Lodge
Assistant: Angelique Smith Photography


4 Responses to Nadine & Jerry {Wedding} Simondium Country Lodge

  1. Janine

    August 25, 2014 at 1:58 pm

    Dit is SOOOO pragtig, wat ‘n pragtige couple. Sjoe mooi mooi mooi, sien die liefde gloei is dit nie pragtig :-)

  2. Liezel Kennedy

    August 25, 2014 at 8:54 pm

    My pragtige kinders, julle foto’s is net stunning verby!!!! Jerry, my enigste boetie klong, jy het so ‘n pragtige mansmens geword! Dankie dat jy my nog nooit teleurgestel het nie. Dankie vir my pragtige en dierbare skoondogter, jy het die beste gekies, soos ek jou ken, net die beste is goed genoeg vir jou. Ek weet jy gaan jou dierbare dingetjie met respek en liefde behandel en mag jy haar ook nooit teleurstel nie. Ma is sooo better trots op julle twee wat so bitter hard gewerk het vir die pragtige troue en al die “detail”, Dingetjie, jy’s “Dinamite” met jou troues en “detail” ! Jul se ma is baie lief vir jul 2!!! Xxxx

  3. Jolene

    August 25, 2014 at 10:27 pm

    Stunning foto’s!

Leave a Reply

Your email address will not be published.