Facebook
Western Cape based photographer: 071 259 5519

Juanita and Christo {Elopement}Noordwijk: Holland

Onder een boom wil ik staan met jou en dat we horen hoe de bladeren de verboden vrijheid de opgesloten...

Juanita and Christo {Elopement}Noordwijk: Holland
03 Oct

Onder een boom wil ik staan
met jou
en dat we horen
hoe de bladeren
de verboden vrijheid
de opgesloten vrede
verlossen met hunwoorden
onder een boom staan
tot we wortel schieten
en mijn land ook jouw land is
en dat onze kindskinderen
later onder bomen staan
om elkaar te doorgronden

(Doorgronden, Rugamana)

Juanita and Christo {Elopement} Noordwijk: Holland
What an honour to share this day with the sister I love dearly and adore with all my heart.
























































19 Responses to Juanita and Christo {Elopement}Noordwijk: Holland

  1. lucia vd Heever

    October 3, 2015 at 1:33 pm

    Dit is die mooiste fotos ooit. Ek is trots om julle niggie te wees. Juanita jy was sooooo mooi bruid. Als het perfek gelyk en so lekker. Wens ek kon die dag saam met jou deel maar ek was in my gedog yes daar. Als Wat mooi is vir julle.

    Jou niggie lucia

  2. Riana Boshoff

    October 4, 2015 at 2:00 am

    Juanita en Christo – Julle is net die mooiste en lieflikste Bruidspaar!! Ek het nie woorde nie, kan net vir ure lank na julle foto’s kyk – ek is soo verras, vêr bo wat ek kon droom of in my gedagtes opgekom het….elke foto spreek boekdele vol…. Ja, voorwaar kan julle nou sê: ‘Mijn Liefste is mijn, en ik ben Zijn!’. Hoogl. 2:16. Lucia, soos altyd is jou foto’s uitstaande mooi…..en baie dankie vir die dierbare Ousus wat jy vir jou Sussa en Boeta is, van kleintyd af! Johannes, is bly jy het Juanita se ruiker gevang :O! Neil, baie dankie vir jou seëngebed oor hulle – ons weet dat dit baie spesiaal en kragtig was! Baie dankie aan julle kosbare vriende wat so vêr gereis het vir julle huweliksdag!…. Loof ons wonderlike HERE, pryyys Sy almagtige NAAM!!!!!!! Soo lief vir julle almal – Mams en Nuwe-Ma :D

    • Juanita

      October 11, 2015 at 10:56 am

      Baie dankie Mamma vir die baie mooi boodskap vir ons. Dankie vir alles!!!! Ons is so geseend. :) Lief vir Mamma

  3. Johan

    October 4, 2015 at 8:48 am

    Klassiek en klas, met genoeg erns en ‘n titseltjie humor, soos ‘n smaakvolle dis gekook in ‘n geurige aftreksel met spesery en krui.

  4. Monique

    October 5, 2015 at 6:19 am

    Dit is so so stunning!!! Beautiful fotos!

  5. Johan en Sulette

    October 10, 2015 at 4:08 pm

    Christo, Juanita…… jul is voorwaar n PRAGTIGE PAARTJIE! Ons het ons verstom aan al die mooi fotos….. dis regtig uniek en laat
    jul 2 ons aan n hertog en hertogin dink:)! Mag ons HEMELSE VADER jul huwelik soooo RYKLIK SEEN…. in alle opsigte!
    Lucia het sowaar n gawe om KOSBARE OOMBLIKKE vas te vang! Johan en Sulette Oelofse

  6. Louisa Baron

    October 11, 2015 at 10:27 am

    Dearest cousin June

    Looking through your magnificent wedding album that was created out of the deepest love by Lucia for our beloved June (stunning bride) – left me breathless with pride and wonder! It took me back to my own wedding day with Yann 18 years ago to remember the excitement and anticipation. We are so happy for you June! Well done Lucia – the photos are outstanding! I love the photo of the three of you! Johannes is next in line! Too precious! Lots of love! Baron Family

  7. Marita Walkinshaw

    October 11, 2015 at 1:41 pm

    Christo en Juanita, julle het so SPESIAAL en VOLMAAK gelyk op julle GROOTDAG!! Ek BID julle daardie SPESIALITEIT en VOLMAAKTHEID in mekaar se oe toe, elke sekonde van julle GROOT LEWENSREIS!! Lucia, jou foto’s is PUIK! Die foto’s is so lewendig en energiek! Ek het amper die kos kon proe!

  8. Elouie du Preez

    October 17, 2015 at 10:04 am

    Liefste Juanita en Christo, Jammer dat ons nou eers comment. Wil net se die foto’s is net te pragtig! Jy was ‘n asemrowende mooi
    bruid en Christo saam met jou net so mooi ‘handsome’! Alles en almal het so perfek gelyk; soos ‘n droomdag. Hoop julle lewe saam is net so
    mooi en gelukkig! Liefdegroete, oom Peet en tannie Elouie..

  9. Juanita

    October 21, 2015 at 8:56 am

    Baie dankie Oom en Tannie, dit was ‘n besonderse dag en baie dankie vir die mooi wense. Ons wil ook vir jul dankie se dat jul na die 3 seuns gekyk het sodat Lucia en Neil ook kon deel wees van die spesiale dag. Liefde

  10. Tannie Maryke

    October 22, 2015 at 11:54 am

    Ai, dit was so spesiaal om na jou troufoto’s te kon kyk! Jy het soos ‘n droom gelyk in daardie rok, soos ‘n koninklike! Ek is verstom dat so ‘n eenvoudige rok jou so pragtig kon laat lyk, of dalk is dit die pragtige koninklike vrou daar binne wat iets aan die rok gedoen het? Lucia ek kannie dink dat ek al ooit sulke spesiale gehalte foto’s gesien nie. Elke foto is so natuurlik en spontaan en vol emosie en die aksie foto’s is fantasties! Christo en Juanita mag julle huwelik SO spesiaal wees, dat dit tiperend is van die huwelik tussen Jesus en julle wat Sy bruid is! Liefde, tannie Maryke

Leave a Reply

Your email address will not be published.