Facebook
Western Cape based photographer: 071 259 5519

Inge & Jarno {Wedding} 12 Apostles, Cape Town

net gewoon by jou… ek wil uitspoelskulpe tussen rotse optel een vir een hul deur my vingers sif terwyl...

Inge & Jarno {Wedding} 12 Apostles, Cape Town
30 Jun

net gewoon by jou…

ek wil uitspoelskulpe tussen rotse optel
een vir een
hul deur my vingers sif
terwyl jy op die strand
hier naby my wag
aanskou hoe my gesig ophelder
hoeveel vreugde dit my verskaf
as die see self
sy fraai en fyn
skulp vir skulp
in my opgaar-skatkis indra

(Petro Hansen: Pennevrugte van ‘n Plaasmeisie)

Inge & Jarno {Wedding} 12 Apostles, Cape Town
Assistant: Alecia van Aard
e


Leave a Reply

Your email address will not be published.